#Pray For FEBC Cambodia

DIRECTOR OF CAMBODIA IN THE U.S. RECEIVING MEDICAL CARE

Sopheary Hem, director of FEBC Cambodia flew to Southern California to begin treatment for a problem affecting her kidneys.

Upon being examined, the doctors put her on dialysis, as she was in critical condition. Sopheary is now in stable condition, but we ask for your prayers for healing, and for her children, who are still in Cambodia and are missing their mother.

LISTENERS IN CAMBODIA SHARE HOW THEY’VE GROWN IN THEIR FAITH

Recently a FEBC Cambodia team went to a village in the Kampot province of Cambodia to talk to listeners of one of their programs called ‘Comfort at Night.’ There were over 70 listeners present, who were excited to meet the team. Two people named Neak and Sedh, shared how much the programs have helped them grow in their faith.

Neak said, “Hello, my name is Neak Mao and I am from the Krasang province. I am a regular listener to Family FM, which has helped me grow in my faith. I learned about the importance of putting others before yourself, and this has impacted the way I raise my children. It also strengthened my relationships with my neighbours and I’ve grown in my marriage. I have learned a lot about what God wants us to know through the Bible, by listening to your station. Thank You!”

Sedh Rodtha said, “I listen to Family FM, every day from my cell phone. It has benefited me and my family a lot. My wife doesn’t like listening to stations other than Family FM, and I’m the same way – I love listening to it. Before, I was too shy to share the gospel with others around me, but you encouraged me not to be ashamed of the gospel of Christ. Thank You!”

Please pray for this new program to reach more listeners and pray for the Cambodian team who works hard to produce programs and visit listeners as an encouragement to Cambodian people.

– From FEBC.ORG

 

#Bid vir FEBC Kambodja

DIREKTEUR VAN CAMBODIA ONTVANG TANS MEDIESE SORG IN DIE V.S.A.

Sopheary Hem, Direkteur van FEBC Kambodja het na Suid-Kalifornië gevlieg om behandeling vir ‘n nierprobleem te kry.

Na die mediese ondersoek, het die dokters haar op dialise geplaas, aangesien sy in ‘n kritieke toestand was. Sopheary is nou stabiel, maar bid asb. vir genesing en vir haar kinders wat na hul ma verlang.

LUISTERAARS IN KAMBODJA VERTEL HOE HUL IN GELOOF GEGROEI HET

Onlangs het ‘n FEBC Kambodja-span na ‘n dorp in die Kampot-provinsie van Kambodja gegaan om met luisteraars te gesels oor een van hul programme, ‘Comfort at Night‘. Daar was meer as 70 luisteraars teenwoordig en almal was opgewonde om die span te ontmoet. Twee mense genaamd Neak en Sedh, het vertel hoe die programme hulle gehelp het om in hul geloof te groei.

Neak het gesê, “Hallo, my naam is Neak Mao en ek woon in Krasang-provinsie. Ek luister gereeld na Family FM, en dit help my om in geloof te groei. Ek het geleer hoe belangrik dit is om ander eerste, bo jouself, te plaas. Dit het die manier waarop ek my kinders grootgemaak verander, my verhoudings met my bure is versterk en my huwelik is baie beter. Deur na die stasie te luister het ek baie geleer oor wat God wil hê ons in die Bybel moet leer. Dankie!”

Sedh Rodtha vertel, “Ek luister elke dag na Family FM op my selfoon. Dit het my en my familie baie geleer. Ek en my vrou hou nie daarvan om na ander stasies te luister nie, ons luister net na Family FM. Voorheen was ek te skaam om die evangelie met ander om my te deel, maar julle het my aangemoedig om nie skaam te wees vir die evangelie van Christus nie. Dankie!”

Bid asb. dat hierdie nuwe program nog meer mense bereik en bid ook asb. vir die FEBC span wat hard werk om programme te vervaardig en luisteraars te besoek om Kambodja se mense met die evangelie van Jesus te bemoedig.

– Deur FEBC.ORG