Joernaal2021-07-21T10:32:23+00:00

WAT IS JOU ROEPING?

Alhoewel Ou-Testamentiese Abraham sy roeping voltooi het, was dit ver van foutloos. Verrassend genoeg het God hom vir sy poging vereer, deur vir hom die titel “die vader van geloof” te gee. Hoe moet ons

LUISTERAAR-GETUIENIS VANUIT NOORD-KOREA

Die mense van Noord-Korea is desperaat vir verandering in hulle land, iets wat net die evangelie kan bring. Daagliks hoor die wêreld van die skokkende nuus oor hoe mense in hierdie land gemartel word vir

LEWENS VERANDER IN MONGOLIË

“My naam is Tserennadmid en ek woon in die sentrale gebied van die Bayanhongor-provinsie in Mongolië. Ek woon al vir die afgelope vyf jaar kerkdienste by ‘n plaaslike kerk by. Kort nadat ek tot bekering

Load More Posts

VERANDER ‘N LEWE VANDAG

Solank armoede, onreg en ongelykheid voortduur, kan niemand van ons werklik rus nie. Dit neem nie veel om ‘n lewe te verander nie. Kontak ons vandag en begin die verskil maak.

VRYWILLIGER
SKENK VANDAG

Go to Top