‘N JAPANNESE BOEDDHIS KIES VIR JESUS

Die Christendom in Japan word oorskadu deur ‘n lang en gewelddadige geskiedenis van vervolging en martelaarskap. Duisende gelowiges was in Japan op die wreedste maniere deur die owerhede vermoor, nadat die destydse Tokugawa Shogunate-regering Christenskap in die vroeë 1600’s verbied het. Alhoewel Christene in Japan vandag nie meer hierdie vlak van geweld ervaar nie, hul

Go to Top