Word ‘n vrywilliger

As u ‘n vaardigheid het wat volgens u waardevol sal wees vir ons bediening, kan u ons nou kontak en vrywilliger word. Ons benodig vrywilligers met enige van die onderstaande vaardighede;

– Videografie
– Afrikaans vertaling
– Proeflees
– Video redigering