Waar ons werk

FEBA / FEBC is ‘n wêreldwye radionetwerk wat die evangelie van Jesus Christus uitstuur en dissipelskapbedienings bied aan miljoene luisteraars in mega-stede, landelike gebiede en afgeleë dorpe regoor die wêreld.

Lande sluit in

  • Bangladesh

  • Cambodia

  • Indonesia

  • Noord Korea

  • Suid Korea

  • Kyrgyzstan

  • Vietnam

  • Kazakhstan

  • Mali

  • Malawi

  • Chad

  • Mozambique

  • Myanmar

  • Filippyne

  • Nepal

  • Pakistan

  • Rusland

  • Suid Afrika

  • Thailand

  • Taiwan

Wat u ondersteuning doen

U steun neem die Evangelie van Jesus Christus oor geografiese, ekonomiese en godsdienstige hindernisse deur middel van radio en ander vorms van media.

Skenk nou