Word ‘n verteenwoordiger

U kan vandag ‘n verteenwoordiger word. Deur ‘n verteenwoordiger te word, sal dit u missie wees om die visie wat God aan FEBA Suid-Afrika gegee het, te deel met potensiële donateurs in u gemeenskap en hulle aan te moedig om saam te werk met hierdie groot visie om die evangelie te bevorder en die nasies wat die minste bereik word deur middel van media te bereik.

As u van mening is dat u die openbare spreker, netwerk- en mensevaardighede het wat nodig is om nuwe vennootskappe te bewerkstellig en ons visie met passie te kommunikeer, is dit ‘n uitstekende geleentheid vir u om hande te vat met die bou van die Koninkryk van God.

Vul asseblief die onderstaande vorm in en dien u CV in om as potensiële kandidaat oorweeg te word;

Thank you for your message. It has been sent.
There was an error trying to send your message. Please try again later.

Huidige FEBA Suid-Afrika verteenwoordigers

Dr (Ds) Jurie Vermeulen (Nasionale direkteur op spesiale uitnodiging)

Ingrid Schimper

Ps Elize Pieters

Ds Geo de Kock

Rev Franco Abrahams

Ds During Cornelius

Ds Louis Britts

Versoek ‘n Speaker

As u een van ons verteenwoordigers wil uitnooi om tydens u kerk of sending vergaderings te praat, of wil uitvind hoe u besigheid met ons kan saamwerk. Dien asseblief die onderstaande versoekvorm in en een van ons spanlede sal met jou kontak maak om ‘n afspraak te skeduleer.

Thank you for your message. It has been sent.
There was an error trying to send your message. Please try again later.