Event Details


“Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die HERE, wat hemel en aarde gemaak het. Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie; jou Beskermer sal nie insluimer nie” (Psalm 121:1-3 Afr20). Bid dat FEBC Eurasië se personeel en luisteraars krag en vertroosting uit hierdie belofte sal put.