 {"id":16044,"date":"2025-05-13T12:41:10","date_gmt":"2025-05-13T10:41:10","guid":{"rendered":"https:\/\/febaradio.co.za\/?p=16044"},"modified":"2025-05-13T12:41:15","modified_gmt":"2025-05-13T10:41:15","slug":"seen-vir-ragab","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/seen-vir-ragab\/","title":{"rendered":"Se\u00ebn vir Ragab"},"content":{"rendered":"<style><\/style>\t\t<div data-elementor-type=\"wp-post\" data-elementor-id=\"16044\" class=\"elementor elementor-16044\" data-elementor-post-type=\"post\">\n\t\t\t\t\t\t<section data-particle_enable=\"false\" data-particle-mobile-disabled=\"false\" class=\"elementor-section elementor-top-section elementor-element elementor-element-11ab04b1 elementor-section-boxed elementor-section-height-default elementor-section-height-default\" data-id=\"11ab04b1\" data-element_type=\"section\" data-e-type=\"section\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-container elementor-column-gap-default\">\n\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-column elementor-col-100 elementor-top-column elementor-element elementor-element-381b3572\" data-id=\"381b3572\" data-element_type=\"column\" data-e-type=\"column\">\n\t\t\t<div class=\"elementor-widget-wrap elementor-element-populated\">\n\t\t\t\t\t\t<div class=\"elementor-element elementor-element-c85d553 elementor-widget elementor-widget-text-editor\" data-id=\"c85d553\" data-element_type=\"widget\" data-e-type=\"widget\" data-widget_type=\"text-editor.default\">\n\t\t\t\t<div class=\"elementor-widget-container\">\n\t\t\t\t\t\t\t\t\t<p>Op Valentynsdag, 2019, het FEBA Filippyne se radiostasie in Davao, DXFE, sy verjaardag saam met vreemde gaste gevier \u2013 \u2019n groep sekswerkers. \u201cDie Here het hulle op my hart geplaas,\u201d onthou Magnolia, die stasiebestuurder. \u201cHy het dit vir my op die hart gedruk dat hierdie prostitute so uitgesluit moet voel, veral op Valentynsdag.\u201d<\/p><p>Die span het \u2019n groep van di\u00e9 vroue as spesiale gaste genooi en luisteraars aangemoedig om klere, grimering en meer, as geskenke te gee. Die span het \u2019n spesiale ete gehou, vir hulle rose en Bybels gegee, en die storie gedeel van Ragab, die dapper prostituut van Jerigo wat twee Hebreeuse verkenners se lewens gered het, en een van Jesus se voorsate geword het.<\/p><p>Dit was die begin van die <em>Blessing Rahab <\/em>program.<\/p><p>Daar is meer as 4\u00a0000 geregistreerde sekswerkers in die stad van Davao. Weens beperkte hulpbronne fokus die <em>Blessing Rahab-<\/em>span se bediening op net een van die stad se strate, van waar hulle dan 20-30 vroue nooi om aan seminare deel te neem. Hier leer hulle vaardighede soos vleisverwerking of die maak van kruie-olie en -salf, wat hulle kan help om \u2019n bestaan op \u2019n ander wyse te maak. Die praktiese benadering is slegs een aspek van hierdie byeenkomste.<\/p><p>\u201cOns deel Bybels uit en deel Jesus se liefde met hulle op tasbare maniere,\u201d s\u00ea Magnolia. \u201cOns bid ook saam met hulle en moedig hulle aan om hul laste en probleme met ons te deel. Ons maak geen beloftes dat ons kan help om hulle probleme op te los nie, maar ons gee hulle \u2019n skouer om op te huil en \u2019n simpatieke oor. Nog belangriker, ons wys hulle na Jesus toe&#8230; Ons maak \u2019n punt daarvan om hulle te help besef dat Jesus se liefde inklusief is.\u201d<\/p><p>Hoewel <em>Blessing Rahab <\/em>nie \u2019n toegewyde radioprogram het nie, word dit tydens ander uitsendings bespreek. Die span nooi luisteraars om aan die program deel te neem deur hulle tyd en hulpbronne sonder vooroordeel te gee, en hulle is welkom om spesiale geleenthede met die <em>Blessing Rahab-<\/em>vroue as gaste by te woon.<\/p><p>Vandat hulle die <em>Blessing Rahab <\/em>program begin het, s\u00ea Magnolia, het hulle geleer om mense onvoorwaardelik lief te h\u00ea. \u201cAan die begin was ons so geskok wanneer ons gehoor het hoe hulle praat, hoe hulle optree en aantrek, maar ons het geleer om hulle lief te kry en (letterlik) te omhels. Ons huil saam met hulle en hou hulle hande soos susters vas.\u201d<\/p><p>Die span se pogings het \u2018n impak op die <em>Blessing Rahab-<\/em>vroue. Een van hulle s\u00ea: \u201cIn hulle o\u00eb is ons mense, nie gemors nie. Hulle bid ook vir my om \u2019n goeie mens te wees, sowel as vir my metgeselle. Hulle help jou, gee raad, loer in om te sien hoe dit gaan en of jy enige probleme het, en gee ondersteuning. Baie dankie aan DXFE dat hulle aan ons voorsien en dat hulle my help.\u201d<\/p>\t\t\t\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/div>\n\t\t\t\t\t<\/div>\n\t\t<\/section>\n\t\t\t\t<\/div>\n\t\t","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Op Valentynsdag, 2019, het FEBA Filippyne se radiostasie in Davao, DXFE, sy verjaardag saam met vreemde gaste gevier \u2013 \u2019n groep sekswerkers. \u201cDie Here het hulle op my hart geplaas,\u201d [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":9,"featured_media":16039,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[58],"tags":[],"class_list":["post-16044","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-afr"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/16044","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/9"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=16044"}],"version-history":[{"count":3,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/16044\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":16047,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/16044\/revisions\/16047"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/16039"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=16044"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=16044"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=16044"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}