 {"id":7732,"date":"2021-04-19T09:43:56","date_gmt":"2021-04-19T09:43:56","guid":{"rendered":"https:\/\/febaradio.co.za\/?p=7732"},"modified":"2023-04-18T14:52:41","modified_gmt":"2023-04-18T12:52:41","slug":"god-gebruik-n-radiostasie-in-mali-om-n-lewe-te-red-2","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/god-gebruik-n-radiostasie-in-mali-om-n-lewe-te-red-2\/","title":{"rendered":"GOD GEBRUIK \u2018N RADIOSTASIE IN MALI OM \u2018N LEWE TE RED"},"content":{"rendered":"<p>Ons glo sonder twyfel dat God wonderwerke verrig. Indien jy ooit getwyfel het dat God wonderwerke kan doen of dat \u2018n radiostasie kan gebruik om wonderwerke te doen, gaan jy anders dink sodra jy die volgende getuienis van ons radiostasie, KanuYah FM in Mali gelees het.<\/p>\n<p>\u2018n Jong seun van Manantali, Yoro Jallow, spandeer meeste van sy tyd saam met vriende en speel saam sokker. Na afloop van elke spel op die baan sit hulle en drink saam tee; \u2018n gunsteling tydverdryf vir jong mense in Mali. \u2018n Skielike tragedie het omtrent drie weke gelede met Yoro gebeur. Iemand het kort na \u2018n wedstryd sy tee bedwelm. Terwyl Yoro geen weerstand kon bied weens die dwelms nie, is hy van sy geld beroof. Dit is toe dat hy spoorloos verdwyn het.<\/p>\n<p>Sy familie het \u2018n oproep gemaak aan luisteraars van ons radiostasie om op die uitkyk te wees vir Yoro. Die radiospan het elke luisteraar aangeraai om te bid en om te help soek. Die reaksie van die publiek het ons hoendervleis gegee.<\/p>\n<p>Mense, van individue tot groepe, van regoor die streek het dadelik op hul knie\u00eb neergesak. Die mense wat na hom gesoek het, het selfs tot in die dorpe van Mahina en Bafoulab\u00e9 gereis om na hom te soek. Mense het aanhoudende oproepe na mense gemaak, het soekspanne uitgestuur en het nie opgehou om te bid nie. Kort voordat die finale radiouitsending vir die dag gemaak is, het \u2018n man van \u2018n nedersetting in die omliggende berggebied die stasie geskakel en vertel dat hy vir Yoro gevind het.<\/p>\n<p>Dit blyk dat Yoro die hele dag in sy bedwelmde toestand rondgedwaal het sonder dat hy geweet het waar hy was. Yoro was steeds in \u2018n bedwelmde toestand toe hy gevind is, en was naby aan \u2018n giftige kobra voor \u2018n grot. Die man het dadelik na Yoro geroep en hom gehelp om weg te kom van die slang. Dat Yoro betyds gevind is, presies in daardie oomblik van gevaar, was \u2018n wonderwerk en Goddelike tydsberekening.<\/p>\n<p>Yoro is veilig terug aan sy mense besorg en het hom na Bamako vir mediese behandeling geneem. Dit alles het afgespeel terwyl die gemeenskap aangehou het om vir hom te bid. Yoro sal na verwagting aanstaande week uit die hospitaal ontslaan word, danksy die goeie behandeling wat hy ontvang.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ons glo sonder twyfel dat God wonderwerke verrig. Indien jy ooit getwyfel het dat God wonderwerke kan doen of dat \u2018n radiostasie kan gebruik om wonderwerke te doen, gaan jy [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":7640,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[64],"tags":[],"class_list":["post-7732","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-stories-en-getuienisse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7732","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7732"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7732\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7733,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7732\/revisions\/7733"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/7640"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7732"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7732"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7732"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}