 {"id":7736,"date":"2021-04-19T09:50:10","date_gmt":"2021-04-19T09:50:10","guid":{"rendered":"https:\/\/febaradio.co.za\/?p=7736"},"modified":"2022-01-07T12:56:00","modified_gmt":"2022-01-07T12:56:00","slug":"kambodjaanse-boeddhis-ontvang-haar-wonderwerk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/kambodjaanse-boeddhis-ontvang-haar-wonderwerk\/","title":{"rendered":"KAMBODJAANSE BOEDDHIS ONTVANG HAAR WONDERWERK"},"content":{"rendered":"<p>\u201cH\u00fd bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.\u201d \u2013 Handelinge 4:12.<br \/>\nVerlossing is \u2018n geskenk van God en kan vrylik deur elke persoon ontvang word. Die probleem is egter dat talle mense nie eers weet dat die uitnodiging bestaan nie. In Kambodja is Boeddhisme die amptelike godsdiens wat deur 97% van die bevolking beoefen word. Minder as 20% van die mense in Kambodja het toegang tot die internet, maar 100% van hulle kan deur FEBC se evangeliese radio bereik word.<\/p>\n<p>Deur middel van ons evangeliese uitsendings bring ons Bybelse kennis, wysheid en beginsels aan onbereikte mense, wat andersins geen toegang tot die waarheid het nie. Sodra hulle die waarheid ontdek, word hul deur die Heilige Gees heeltemal verander. Dit is presies wat nou in Kambodja gebeur. Mense verander totaal deur die hoop wat Christus bied. Baie Kambodjaanse mense is opsoek na antwoorde wat hulle nie in Boeddhisme kan kry nie. Danksy hul soeke na waarheid, is hulle veral ontvanklik vir die evangelie.<\/p>\n<p>Ons sien bewyse hiervan in die talle briewe en getuienisse wat ons vanaf Kambodjaanse luisteraars ontvang. Ons het onlangs \u2018n getuienis vanaf een van ons luisteraars in die Kompong Speu-provinsie ontvang wat ons harte baie aangeraak het:<\/p>\n<p>Chhem Tha en haar man, Sok Khun, was voorheen ongelowiges. Voor hulle na ons programme begin luister het, het hul ook geen kennis van Jesus Christus gedra nie. Chhem Tha het vir lank na ons programme geluister, maar het eers glad nie in die boodskappe belanggestel nie. Terwyl sy op \u2018n dag na een van ons programme oor Jesus geluister het, het iets tydens die uitsending haar belangstelling geprikkel. Die omroeper het die volgende ges\u00ea; \u201cAs u in Jesus Christus glo, sal u gered en genees word.\u201d Op daardie oomblik het sy die besluit geneem om Jesus as haar Here en Verlosser aan te neem. Sy was reeds baie siek en het \u2018n niersteen gehad, wat haar erge pyn veroorsaak het, toe sy hierdie besluit gemaak het. Nadat sy tot bekering gekom het, het sy begin bid en haar geloof in God geplaas. Sy het werklik geglo dat die Here haar sou genees. Toe sy die dokter gaan besoek, om die niersteen te verwyder, kon die dokter geen teken van die niersteen vind nie. Sy is inderdaad genees, prys die Here!<\/p>\n<p>Daar is baie meer mense, soos Chhem Tha, wat glad nie toegang tot die evangelie het nie. Dit is ons gesamentlike verantwoordelikheid om vir hulle di\u00e9 geleentheid te bied, wat hul in staat sal stel om die geskenk van verlossing te ontdek. Saam kan ons dit vir elke persoon in Kambodja moontlik maak.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cH\u00fd bring die verlossing en niemand anders nie. Daar is geen ander naam op die aarde aan die mense gegee waardeur God wil dat ons verlos moet word nie.\u201d \u2013 [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":4683,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[58],"tags":[],"class_list":["post-7736","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus-afr"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7736","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=7736"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7736\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":7737,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/7736\/revisions\/7737"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/4683"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=7736"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=7736"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=7736"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}