 {"id":9310,"date":"2022-12-14T06:36:28","date_gmt":"2022-12-14T06:36:28","guid":{"rendered":"https:\/\/febaradio.co.za\/?p=9310"},"modified":"2022-12-14T06:36:28","modified_gmt":"2022-12-14T06:36:28","slug":"n-dodelike-aardbewing-tref","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/n-dodelike-aardbewing-tref\/","title":{"rendered":"\u2018n Dodelike aardbewing tref!"},"content":{"rendered":"<p>Dit was \u2018n normale dag vir die mense van Cianjur, Indonesi\u00eb, toe \u2018n aardbewing met \u2018n sterkte van 5,6 die dorp meteens tref. Sowat 327 mense is dood en honderde beseer. Alhoewel aardbewings algemeen voorkom, het di\u00e9 een \u2018n kolossale grondstorting veroorsaak wat etlike dorpies en infrastruktuur beskadig of vernietig het, en daar word berig dat vier mense tot dusver in die grondstortings gevind is.<\/p>\n<p>Ongeveer dertien mense word nog vermis in die geaffekteerde gebiede.<\/p>\n<p>Nood reaksie-spanne is ontplooi om beseerdes te help. Een van di\u00e9 was FEBC Indonesi\u00eb se eie \u201cFirst Response Radio\u201d (FRR) span, \u2018n onderafdeling van YASKI, die hoof radiostasie wat sewe ander stasies besit en bedryf. YASKI vervaardig programme in ses minderheidstale, insluitend Javanees, Sasaknees, Buginees, Makassarees, en Sundanees.<\/p>\n<p>Toe die FRR op die toneel arriveer, het hulle onmiddellik nood radiostasies opgestel en sowat 400 radio\u2019s uitgedeel om mense op hoogte te hou van die situasie en enige vordering wat gemaak word. Die radio\u2019s het ook toestelle van hoop geword deurdat ons FRR-span hoop en vertroosting gebied het aan almal wat die ramp deurmaak.<\/p>\n<p>Die FRR gee gereeld nuus deur aan diegene wat hul wonings verloor het en verwys hulle na kerke wat hul deure oopgemaak het vir slagoffers wat n\u00earens het om heen te gaan nie.<\/p>\n<p>Ons is dankbaar en gese\u00ebnd om \u2018n toegewyde FRR te h\u00ea wat reguit in die chaos ingaan om God se mense by te staan in \u2018n tyd van nood en hulle aanmoedig om aan te hou hoop, aan te hou bid, en aan te hou glo.<\/p>\n<p>Dankie aan FEBC Indonesi\u00eb en Heartline FM vir hul diens aan die gemeenskappe.<\/p>\n<p>Jou skenkings help ons om die oproep tot aksie te beantwoord in tye van nood.<\/p>\n<p>Volg die skakel om \u2018n skenking te maak of meer uit te vind oor hoe jy betrokke kan raak: <a href=\"https:\/\/febaradio.co.za\/reach50\/\">https:\/\/febaradio.co.za\/reach50\/<\/a><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit was \u2018n normale dag vir die mense van Cianjur, Indonesi\u00eb, toe \u2018n aardbewing met \u2018n sterkte van 5,6 die dorp meteens tref. Sowat 327 mense is dood en honderde [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":9308,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[64],"tags":[],"class_list":["post-9310","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-stories-en-getuienisse"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9310","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=9310"}],"version-history":[{"count":1,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9310\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":9311,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/posts\/9310\/revisions\/9311"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media\/9308"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=9310"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/categories?post=9310"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/febaradio.co.za\/afr\/wp-json\/wp\/v2\/tags?post=9310"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}