Event Details


Bid vir die mense van Balochistan, Pakistan, wat gedurig vasgevang word in die kruisvuur tussen owerhede en rebelle. Die provinsie is die grootste, maar ook armste, in die land. Bid dat FEBA Pakistan se uitsendings luisteraars sal bereik en in staat sal stel om ware vrede deur Jesus Christus te ontdek.