“Ek is die hoof van ‘n groot familie … Ek was nie ’n goeie leier nie [en] baie familielede het weggegaan. KanuYah FM (FEBA Mali) het my geleer om my verantwoordelikhede na te kom. Ek bid dat dié wat weg is, sal terugkom noudat ek verander het.” Bid dat God genesing sal bring in families soos hierdie.