Event Details


“God is nie onregverdig nie: Hy sal julle werk nie vergeet nie en ook nie die liefde wat julle vir sy Naam betoon het deurdat julle julle medegelowiges gedien het en nog dien nie” (Hebreërs 6:10 Afr83). Bid vir Pastoor Amos Phiri en die FEBA Malawi-span, wat getrou werk om Christus deur media aan die onbereiktes te bring.