Het jy geweet? Russies is 8ste op die lys van tale wat die meeste gepraat word, met sowat 260 miljoen sprekers. FEBA deel al sedert die laat 1940s die Goeie Nuus met Russiessprekendes en hou daarmee vol ten spyte van teenkanting. Bid vir krag en vrymoedigheid vir die FEBA Rusland-span, en dat hul getroue diens sal vrug dra.