“Gelukkig is die man wat versoeking deurstaan, want as hy die toets slaag, sal hy die oorwinningskrans van die lewe ontvang, wat God beloof het aan hulle wat Hom liefhet” (Jakobus 1:12 Afr20). Bid dat God vir FEBA Niger en sy luisteraars sal versterk, sodat hulle standvastig sal bly onder beproewing.