Event Details


Slegs sowat 30% van volwassenes in die Sahel-streek is geletterd. Dit beteken sowat 70% sal nie die Bybel kan lees nie, selfs al kry hulle toegang daartoe. Bid dat hierdie mense op FEBA se uitsendings in Tsjad, Mali, Niger en Soedan sal inskakel en so die Here en Sy Woord sal leer ken.