Event Details


“My skedule is baie besig en ek kry selde kans om te sit en die Bybel te lees. Maar met hierdie “audio box” kan ek net ‘n knoppie druk, dan hoor ek dadelik God se Woord. Dit versterk my geestelik terwyl ek aanhou werk en my gesig versorg.” Prys God dat Hy FEBA Kambodja gebruik om luisteraars te ontmoet waar hulle is.