Oktober is gewoonlik ‘n baie warm maand in Niger. Hoë temperature veroorsaak met tye skade aan uitsaaitoerusting en maak dit vir mense moeilik om te werk. Bid vir die Here se hand van bewaring oor FEBA Niger se personeel en toerusting, vir energie op warm dae en vir Sy voorsiening gedurende die droë seisoen.