“Ek het so baie uit julle programme geleer – al die verskillende maniere waarop ons die kinders kan help. Ek en my man kan nie aanneem nie, maar ek werk nou as vrywilliger met hierdie kinders. Dit is wonderlik om te sien hoe hulle oopmaak vir die wêreld, hoe hulle begin verander. En hulle is so gewillig om meer van Jesus te leer.” (FEBA-luisteraar in Rusland)