Event Details


“[Ons] beroem ons op die hoop om deel te kan hê aan die heerlikheid van God … Ons beroem ons ook op ons verdrukking, omdat ons weet verdrukking bewerkstellig volharding, en volharding lei tot betroubaarheid, en betroubaarheid tot hoop. En die hoop beskaam nie, want God se liefde is in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat aan ons gegee is.” (Romeine 5:2-5 Afr20)