Event Details

  • Date:
  • Categories:

FEBC Thailand het toestemming om uitreikprogramme en kerkdienste in sekere gevangenisse te hou. Gevangenes word ook toegelaat om vir FEBC se Bybelkorrespondensiekursus in te skryf. Dit leer hulle dat hulle nooit buite God se bereik, of te ver heen is, om gered te word nie. Bid vir God se seën en leiding oor FEBC Thailand se gevangenisbediening.