Event Details

  • Date:
  • Categories:

FEBC Thailand neem deel aan ‘n projek, “Thailand 1-1-1”, wat beoog om 1 miljoen Thai Christene, 10 000 kerke en 10 000 pastore teen 2028 in Thailand te hê. Bid vir FEBC Thailand se direkteur, Sumet, en sy span terwyl hulle werk om die evangelie deur media te verkondig. Bid ook vir een Thai persoon om vandag tot bekering te kom.