Bid vir die FEBC-span in Oezbekistan. Die meeste van hulle kom uit ân Moslem-agtergrond en hul families is steeds Moslem, wat probleme in verhoudings veroorsaak. Bid vir God se genade op daardie families, dat hulle hul geloof in Christus sal plaas en dat die familieverhoudings herstel sal word.