“Besing die Here, julle wat sy getroue volgelinge is, en prys sy heilige, gevierde Naam, want sy toorn duur ‘n oomblik, sy goedgesindheid ‘n lewe lank. In die aand word daar aanhoudend gehuil, maar teen die oggend is daar jubelkrete.” (Psalm 30:5-6 Afr20)