Minder as 1% van kinders in Eurasië ontvang enige Christelike onderrig. FEBA vervaardig programme wat kinders leer hoe om met Jesus “vriende te maak”. In Rusland is hierdie video’s al meer as 1 miljoen keer gekyk! Bid dat God elke program sal gebruik om Homself aan kinders bekend te stel, veral dié in onderdrukkende kulture of oorloggeteisterde samelewings.