Event Details

  • Date:
  • Categories:

“Want deur Hom het ons albei toegang tot die Vader deur een Gees. So is julle dan nie meer vreemdelinge en bywoners nie, maar julle is medeburgers van die heiliges, en lede van die huisgesin van God” (Efesiërs 2:18-19 Afr20). Bid dat FEBC-luisteraars vreugde en vertroosting in hierdie goeie nuus sal vind!