Event Details


Drie FEBA-direkteure van drie Sahel-lande besoek vandeesweek Suid-Afrika om deel te neem aan die 30-jaar vieringe op 30 Mei (Pretoria) en 6 Junie (Kaapstad). Bid dat Godi, M’Bimba en Ayata veilig hier sal aankom en dat die radiostasies in Niger, Mali en Tsjad sonder probleme sal funksioneer in hul afwesigheid.