Event Details


“‘n Standvastige gesindheid sal U in volkome vrede bewaar, omdat daar op U vertrou word. Vertrou te alle tye op die Here, want die Here, die Here is ‘n ewige rots” (Jesaja 26:3-4 Afr20). Bid dat FEBC Oekraïne hul gedagtes op die Here sal vestig en Sy vrede, wat alle omstandighede oortref, sal ontvang.