Event Details


Bid vir FEBA Radio SA se nasionale direkteur, dr Jurie Vermeulen, wat hierdie week Kambodja toe reis vir die jaarlikse Leierskap Akademie. Hy sal opleiding bied in Paulus se leierskapsmodel. Bid vir God se beskerming op dr Jurie wanneer hy reis, asook vir Sy seën op die Leierskap Akademie.