“Maar ek sal vir die HERE op die uitkyk wees, ek sal bly wag op die God wat my verlos. My God sal my hoor” (Miga 7:7 Afr20). Bid dat elke FEBA-luisteraar in gevaarlike of moeilike omstandighede hul harte op die Here sal vestig en sterk in hul geloof sal bly.