Event Details


FEBC Indonesie bied aan die begin van November die Southeast Gen Z Conference aan. Die Here het tot dusver guns betoon deur die nodige ondersteuning van plaaslike owerhede te verseker en die geleentheid sodoende moontlik te maak. Bid dat alles vlot sal verloop en dat Hy die geleentheid met Sy teenwoordigheid sal seën.