Event Details


FEBC Maleisie moet binne streng grense werk in hul verkondiging van die evangelie, maar die span bly positief en opgewonde om mense na Christus te lei. Hulle werk tans aan ’n reeks strokiesprente van Bybelverhale, wat hulle hoop om binnekort vry te stel. Bid vir die Here se seën oor FEBC Maleisië se werk, dat dit blywende vrug sal dra.