Ontdek God in Kirgisië

Ontdek God in Kirgisië Om God te ontdek in 'n oorwegend Islamitiese land is vir die meeste mense geen maklike taak nie. In 'n wêreld waar harte koud geword het, is dit maklik om hoop en uitsig op enigiets goeds te verloor. FEBC Kirgisië is besig om dit vir baie mense te verander en hul

Is jý ook ‘n sendeling?

Ek het vroeër vanjaar begin om die tema van diensbaarheid uit te lig en daarop gewys dat daar baie maniere is waarop Christene diensbaar aan God kan wees. Ek het ook bietjie gefokus op die diensbaarheid van die albasterflesvrou van die Bybel. Hierdie maand plaas ek die soeklig op sendelinge en sendingaktiwiteite. “Apostolos” is die

FEBA DEEL DIE EVANGELIE OP ‘N VEILIGE MANIER, TEN SPYTE VAN STRENG GODSLASTERINGSWETTE IN PAKISTAN

Godsdienstige onverdraagsaamheid, fanatisme en haat jeens Christene het ‘n hoogtepunt bereik in Pakistan. Aan die begin van 2022 is die pastoor van een van FEBC Pakistan se vennootskapkerke wreed vermoor oppad terug huis toe nadat hy in die noorde van die land gedien het. Sy junior pastoor is ook erg beseer en is as gevolg

20 luisteraarsklubs het hul ontstaan te danke aan ‘n jong vrou wat gemartel is vir haar geloof

“Hulle (die klublede) word nie negatief deur die omstandighede beïnvloed nie, aangesien die betrokke voorval daartoe bygedra het dat húlle ook die waarheid kon vind – die waarheid wat net in Jesus alleen gevind kan word. Dit is daarom dat baie mense die optrede van die jong vrou inspirerend vind en deur dit bemoedig word.

Volharding in vervolging

“Ons godsdiensleiers het ons baie bang gemaak daarvoor dat as ons ‘n enkele gebed mis, dit ons in die hel sal laat beland. Terwyl ek na FEBA-uitsendings luister, het ek opgemerk dat God voorgestel word as ‘n God van liefde, genade en vergifnis. Die uitsendings het dit ook benadruk dat geloof in Jesus, asook om

Diensbaarheid verskaf vreugde

Op nuwejaarsdag het ek weer in 2 Konings 2 die stuk gelees waar Elia in die hemel opgeneem word. Een van die verse wat uitstaan, is vers 21: “Hy het uitgegaan na die plek waar die water uitkom en die sout daar ingegooi, met die woorde: ‘So sê die Here: Ek maak hierdie water bruikbaar

Go to Top