Event Details


Bid vir FEBA China, wat te kampe het met nuwe maatreëls om die Goeie Nuus aanlyn te blokkeer. Miljoene luisteraars het al vir Christus deur hul programme aangeneem, wat Bybelstudies en die voorlees van die Bybel insluit. Bid dat deure sal oopgaan sodat FEBA China kan voortgaan om God se Woord aanlyn met mense te deel.