Event Details


“Hoewel ons so afgesonder is en geen pastoor het nie, het ons die geleentheid gekry om na die Bybel te luister en baie daarvan te leer, soveel dat ons ’n Christen-lewe aangeneem het al is ons nog nie gedoop nie. Ons hoop dat ons eendag, deur God se genade, ’n pastoor sal kry wat ons sal doop.” (FEBA Mali-luisteraar)