Event Details


“Jul program het baie interessante liedjies in my inheemse styl gehad. Almal het gehandel oor God en geloof en aanbidding. Ek het dit nog nooit in my moedertaal gehoor nie. Ek wil julle net vertel dat dit wonderlik was om van Jesus in my moedertaal te hoor! Hy is nou my Jesus en ek wandel daagliks met Hom.” (FEBA-luisteraar in Suidoos-Asië)