“Ek kan nie langer in sonde en afgodery leef nie, so ek gaan begin om elke dag vrugte en groente te verkoop, pleks van tyd mors, en om my huidige geloof te heroorweeg, want ek wil nie sterf sonder om die een ware God te ken nie.” (FEBA Mali-luisteraar nadat hulle ’n preek oor verlossing geluister het.)