Die Siddhi, of Sheedi, is ‘n etniese minderheidsgroep van Afrika-afkoms wat in Indië en Pakistan woon. Hulle tel onder die uiterste kantlyn- gemeenskappe, en in die Indiese samelewing word hulle beskou as gelykstaande aan die “onaanraakbares” of Dalits. Bid dat FEBA se uitsendings die Siddhi-mense met die Goeie Nuus van God se genade sal bereik.