“Wanneer ons bymekaar kom om na julle uitsendings te luister, word ons bemoedig en met hoop gevul. Terselfdertyd is ons egter hartseer omdat baie van ons gevaar in die gesig staar weens ons geloof en omdat dit talle mense van redding weerhou.” (FEBA Jemen-luisteraar)