Bid vir FEBA Malawi se luisteraarklubs in Machinga, Mangochi, Blantyre en ander streke wat geraak word deur die voedseltekort krisis. Kos het uiters duur geword en arm mense van die platteland kan dit nie bekostig nie. Bid dat FEBA Malawi se luisteraars op God sal vertrou vir voorsiening en dat hulle geloof daardeur versterk sal word.