Event Details


Die vervolging van Christene neem reg oor Indië toe. Aanvalle varieër van fisiese geweld tot diskriminasie in die werkplek. Bid dat God FEBA Indië se personeel en luisteraars sal beskerm, en bid dat FEBA Indië se programme op radio en sosiale media sal dien as ’n stem van vrede en vertroosting.