Event Details


Vandag is Internasionale Gesinsdag. ‘n Gesin kan mens se grootste seën wees, maar vir baie het sonde dit in ’n vloek verander. FEBA deel God se Woord met gesinne reg oor die wêreld deur middel van radio- en aanlynuitsendings, sowel as gesinseminare. Bid dat gesinne genesing en bemoediging deur FEBA se bediening sal vind.