Bid vir FEBA ELSEA se leiers, wat meer as 20 taal-spanne lei in die verkondiging van die evangelie in die berge van Suidoos-Asië. Die spanne kom allerhande gevare en teenstand teë. Bid dat FEBA ELSEA se leiers hul spanne met God se wysheid en beskerming sal lei.