Event Details


FEBA vorm deel van die Jemen-projek, ’n netwerk van organisasies wat saamwerk om die evangelie in Jemen te deel. Die projek saai geestelike programme, waaronder FEBA se Reality Church, via kortgolf radio uit en ondersteun die kerk in Jemen. Bid vir God se seën en beskerming op die Jemen-projek, en dat die programme oorvloedige vrug sal dra.