Event Details


“Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet, hy sê vir die Here: ‘U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou” (Psalm 91:1-2 Afr83). Prys God vir Sy belofte om vir Sy kinders ‘n vesting in moeilike tye te wees.