Event Details


Bid vir FEBA se span en luisteraars in Indië. Anti-Christen gevoelens neem toe in sekere dele van die land, met kwaadwillige video’s op sosiale media wat geweld probeer ontlok. Bid vir God se beskerming oor Sy kinders en vir Sy vrede in mense se harte, sodat FEBA Sy Woord kan aanhou uitsaai totdat almal in Indië gehoor het.