“Nadat ons die evangelie [deur Litala FM] gehoor het, het ons lewens verbeter. Die Here het vir ons gesê ons moet ander van Jesus begin vertel, toe stig ons 45 luisteraarklubs.” Prys God vir die wyse waarop Hy deur FEBA Malawi se programme werk en bid Sy seën toe op hierdie luisteraarklubs.