“Aangesien julle dus Christus Jesus die Here aangeneem het, bly leef in Hom; in Hom is julle gewortel en in Hom word julle opgebou en versterk in die geloof, soos julle geleer is, terwyl julle oorvloedig is in dankbaarheid” (Kolossense 2:6-7 Afr20). Bid dat elke FEBA-luisteraar wat Christus aanneem, in geloof en dankbaarheid sal groei.