Event Details


Bid vir gelowiges in Mianmar. Een predikant vertel: “Ons is nou verspreid [weens die oorlog], nogtans dank ons God vir Sy teenwoordigheid waar ons ook al gaan … Daar waar ons nog sein kan vind, luister ons na God se Woord op [FEBA] radio. Dit bring vir ons vertroosting en krag in hierdie onseker tye.”